Gesie se verneuk-hoender

RSG

Bestanddele
½ bottel Shiraz rooiwyn
Hoenderstukke
Hand vol swart olywe
Sout en peper

Metode
Sit hoender in oondbak en gooi olywe oor. Geur na smaak met sout en peper. Gooi rooiwyn oor en sit in oond en bak – hoe langer hoe beter. Eet met geroosterde groente wat met olywe in oond gebak is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 157 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *