Hannetjie se geheime hoender

RSG

Bestanddele
1 Hoender
1 ui
1 groenrissie
250 ml room
Tamatiesous na smaak
Worcestersous na smaak
Bietjie blatjang
Knippie paprika

Metode
Kook hoender gaar, ontbeen en sny in stukkies. Braai uie en groenrissie. Voeg die res van die bestanddele by die hoender, meng goed en bak vir 30 minute sonder deksel teen 180 grade Celsius. Bedien op rys met ‘n vars groenslaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 157 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *