Irushka se Munchie Thai Tonight

RSG

Bestanddele
Olyfolie
Eksotiese Thai speserye
Groen, geel en rooi soetrissies
Hoender filette
Groot ui
Gaar geel eier noedels
Kasjoeneute

Metode
Sny soetrissies in repies en braai in olyfolie met speserye. Braai Hoender filette en uie ook in olyfolie en gooi speserye oor. Gooi soetrissies en neute by. Eet saam met gaar noedels.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 142 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *