Jakkals en Balls-hoender

RSG

Vir 2 persone

Bestanddele
4 hoenderborsies (met of sonder vel)
1 ui, in ringe gesny
1 leë bottel Mrs. Balls Blatjang gevul met die volgende:
⅓ blatjang
⅓ mayonnaise
⅓ lemoensap
Sout en peper
As jy van knoffel of rissie hou, kan jy ‘n teelepel van elk by die mengsel voeg.

Metode
Voorverhit die oond tot 180 grade. Plaas hoender in oondbak en gooi mengsel bo-oor.
Plaas uieringe bo-op en sit oondbak se deksel op en bak vir 45 minute tot ‘n uur. Haal halfpad die deksel af en bak verder.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 121 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *