Johan se Super 14 potjie

RSG

Bestanddele
1 platboompot saagsels (behoort 2cm hoog te lê in pot)
1 hoender
1 blink tertpan
kruie
aartappels
uie
groente
sampioene
versnipperde spek

Metode
Maak ‘n vuur, haal ‘n paar kole uit, en sit die platboompot daarop, heel onder in pot gooi jy die saagsels. Blink tertpan bo-op dit, vryf hoender in met olyfolie, kruie, Aromat, parmesaan-kruie etc. sit in tertpan, deksel op, laat hy bak vir ‘n uur. Sit klein aartappeltjies styf teen hoender, (daar is nou ‘n lekker sousie in tertpan), plaas grof gekapte groente bo-op dit, dan sampioene en spek heel bo-op! Laat hy vir ‘n verdere 3 uur prut. Baie saggies, die hoender kry ‘n wonderlike rook smaak, die vuur moet nie te warm wees nie, anders brand die saagsels!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 117 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *