Lisa se arm hoender

RSG

Bestanddele
8 stukkies hoender
Bietjie sout en peper
2 eetlepels kookolie
4 eetlepels mosterdpoeier
4 eetlepels kerriepoeier
4 eetlepels tamatiesous
4 eetlepels Worcestersous
4 eetlepels mayonnaise

Metode
Sit hoender in mikrogolf bestande bak en gooi sout en peper oor. Maak ‘n sous met die res van die bestanddele. Voeg sous bo-oor hoender en sit kleefplastiek oor bak en bak teen medium in mikrogolfoond en draai hoender om na 15 minute en bak vir verdere 15 minute sonder kleefpapier teen maksimum.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 126 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *