Madeleine se Whisky-hoender

RSG

Bestanddele
30 g botter
5 ml aangemaakte mosterd
4 hoender filette
1 fyngemaakte ui
15 ml meel
125 ml hoender ekstrak
125 ml room
15 ml suurlemoensap
Bietjie suurlemoenskil – gerasper
Gekapte pietersielie
30 ml whisky
Sout en pepper

Metode
Smelt botter en mosterd saam. Braai hoender filette en uie saam. Voeg hoender ekstrak by bottermengsel en kook tot sous dik word. Voeg dan room, suurlemoensap, suurlemoenskil en pietersielie by. Geur met sout en pepper. Voeg hoender filette by en gooi whisky by. Kook vir nog so ‘n verdere vier minute. Eet saam met pasta (vars pasta as jy kan) of kapokaartappels.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 125 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *