Avokadosalsa

Bestanddele
3 ryp avokado’s (geskil en in blokkies gesny)
vars suurlemoensap
80ml pietersielie (gekap)
2 piekelkomkommers (gekap)
1 rooi soetrissie (klein blokkies gesny)
1 klein ui (gekap)
15ml gekapte vars oreganum of marjolein
sout en varsgemaalde swartpeper
2ml tobasco-sous

Metode
Meng al die bestanddele vir die salsa saam. Bedien rösti, in skywe gesny, met salsa en groenslaai.

Variasie vir ontbyt:
Laat die knoffel weg uit die rösti en bedek met ’n laag gebraaide sampioene. Bak of posjeer 4 – 6 eiers en rangskik bo-op die sampioenlaag. Bedien as ’n spesiale ontbyt met gebraaide tamatie in plaas van die salsa.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 89 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *