Brood lekkerte

Bestanddele
4 snye rosyntjie brood
4 skywe toebroodjie ham
1 appel, in skywe gesny
Gerasperde kaas

Metode
Rooster die eenkant van die brood en smeer die anderkant met margarien en ‘n bietjie mostert. Plaas die ham, appel en gerasperde kaas op die ongeroosterde kant en sit onder die oond se boonste element totdat die kaas lekker gesmelt het.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 87 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *