Cremoratert

Bestanddele
1 pakkie tennisbeskuitjies, gekrummel
2 koppies (500ml) Cremora
1 blik (397g) kondensmelk
1 koppie (250ml) warm water
½ koppie (125ml) botter of margarien
½ koppie (125ml) suurlemoensap

Metode
Voeg cremora by warm water en klits tot opgelos. Laat oornag in yskas. Meng krummelbeskuitjies met botter of margarien en druk vas in ‘n tertbord van 27cm in deursnee. Plaas in yskas. Klits kondensmelk by Cremoramengsel. Roer suurlemoensap by totdat mengsel verdik. Skep vulsel eweredig op kors en plaas in yskas.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 101 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *