Daline se Biltong-pasta ~ RSG

Bestanddele en Metode
Maak pasta gaar – enige pasta. Braai 2 medium uie en gooi tamatie smoor uit blikkie by. Gooi 1 knoffelhuisie by en gemengde speserye. Voeg sampioene en groenrissie by. Voeg een koppie kaas by. Braai cheese grillers wat opgekap is en ‘n hele hand vol biltong. Gooi by pasta en meng goed. Maak Potato Bake aan soos op pakkie en gooi dit bo-oor. Strooi kaas bo-oor. Bak teen 180 grade vir 20 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 204 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *