Danie se soet braaibroodjie ~ RSG

Bestanddele en Metode
By jou uie en tamatie en kaas wat jy op jou braaibroodjie sit, sit ‘n bietjie appelkooskonfyt. Danie belowe dit is ‘n wenner.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 139 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *