Hester se kortpad worsgereg

RSG

Bestanddele
200g wors
2 snye witbrood, gekrummel
125ml melk
1 eier, geklits
1 tamatie, opgekap
1 ui, gekap
Sout en peper na smaak
1 koppie cheddarkaas, gerasper

Metode
Braai wors in pan tot gaar en sny op in stukkies. Voorverhit oond tot 200grade Celsius. Smeer ‘n oondvaste bak en gooi al die bestanddele daarin en strooi die kaas bo-oor. Bak vir 20 minute of tot kaas gesmelt het.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 243 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *