Hopsbier

Bestanddele
7,6 liter water
7,5ml hops
1 kg suiker
7ml droë gis
4 groot rosyne

Metode
Kook die hops in 1,25 liter van die 7,6 liter water vir 15min. Suig deur ‘n sif met ‘n moeseliendoekie in. Laat afkoel tot lou en meng ander bestanddele by die hopsmengsel in. Laat staan vir 12 uur en bottel. Na nog 12 uur is dit reg vir gebruik en moet dit in ‘n yskas gestoor word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 88 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *