Johan se bakgat-skenkels

RSG

Bestanddele
4 lam skenkels
Olyfolie
Uie – opgekap
Groenrissie
Kruie
250 ml hoenderaftreksel
500ml rooiwyn
Wortel
Aartappels

Metode
Braai skenkels in swart pot tot bruin. Haal skenkels uit pot en hou eenkant. Gooi olyfolie in pot en verhit en gooi dan uie in olie en braai tot bruin. Gooi groenrissie by en braai verder. Sit skenkels terug in die pot en braai bietjie. Geur vleis met kruie na smaak en voeg hoenderaftreksel en rooiwyn by en kook vir ongeveer drie ure. Voeg wortels en aartappels by en kook vir verdere half uur.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,615 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *