Johan se Eisbein

RSG

Bestanddele
Sny Eisbein middeldeur
Gooi 10 heel peperkorrels in
1 teelepel sout
3 lourierblare

Metode
Maak toe onder water en kook vir ‘n uur tot uur en ‘n half. In ‘n ander pot kook aartappels tot amper gaar. In ‘n oondbak pak Eisbein en aartappels en bak in oond

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 226 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *