Klapperys (Mikrogolf)

Bestanddele
1 blik kondensmelk
200g klapper
500g versiersuiker
2 teelepels kleursel

Metode
Mikrogolf kondensmelk ± 2½ tot 3 minute op hoog. Gooi klapper, kleursel en versiersuiker by. Mikrogolf weer vir 3 minute op hoog en roer. Mikrogolf nog 2 minute op hoog. Roer en gooi in bak om af te koel. Sny in blokkies.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,924 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *