KOFFIELIKEUR (1)

KNUPPELDIK

Bestanddele
2 k water
625 ml suiker
1 k sterk swart koffie
375 ml vodka
375 ml Cane
200 ml desertwyn
25 ml vanilla

Metode
Kook stroop van water en suiker en voeg dan die koffie by en meng. Laat afkoel. Voeg vodka, Cane, wyn en vanilla by. Laat koud word. Gooi in bottels en verseël. Laat staan 3 – 4 weke voor gebruik. Lewer ongeveer 2 liter.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 206 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *