Lekker noedelslaai 2

Bestanddele
1 pak noedels
1 koppie tamatiesous
1 koppie olie
1 eetlepel chillie sous (Tabasco)
2 uie gekap
1 greenpepper gekap
2 tamaties gekap

Metode
Kook noedels soos gewoonweg. Meng al die ander bestanddele saam en meng met noedels. Laat in yskas vir ± 1 uur. Heerlik saam met ‘n braai ens.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 618 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *