Malvaskorsies

Bestanddele
3 – 4 skorsies, gehalveer
500ml water
3ml sout
6 – 8 malvalekkers
10ml suiker
5ml fyn kaneel

Metode
Kook die skorsies 20 minute in die water met sout of totdat die skorsies sag is. Haal die skorsies uit die water en ontpit. Plaas ’n malvalekker in elke skorsie en strooi ’n mengsel van suiker en kaneel oor elke lekker. Plaas die skorsies in ’n oondvaste bak en rooster 5 – 10 minute in die oond of totdat die lekkers gesmelt en effens bruin is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 173 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *