Marieta se brood-en-tuna in die oond

RSG

Bestanddele en Metode
3 snye witbrood
1½ koppie melk
Botter
1 ui, gerasper
Gerasperde kaas
2 eiers
2 blikkies tuna

Metode
Plaas brood, melk, uie en botter in pot en kook/braai saam. Plaas in ‘n oondbak en gooi eier, tuna en kaas oor en roer deurmekaar. Strooi ook bietjie kaas bo-oor. Bak in voorverhitte oond teen 180 grade vir 30 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 221 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *