Marinda se grondboontjie hoender filette

RSG

Bestanddele en Metode
8 Hoender filette – kook met 750ml aftreksel tot net gaar.

In mikrogolfbak:
Sout en peper. Neut, en Rooipeper. 1 Groot lepel opgehoop met grondboontjiebotter. Maak stadig warm en gooi bietjie meel by net om dit styf te maak as jy die aftreksel wat van die hoender kom, bygooi. Plaas filette by en mikrogolf vir 11 minute. Moet mikrogolf nie te hoog stel nie sodat dit nie verbrand nie. Bedien met rys of slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 272 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *