Marius se brood pizza

RSG

Bestanddele
‘n Hele paar snye brood
Wors – uit derm geryg
Ui – opgekap
Bietjie olie
Margarien
Tamatiesous
Kaas

Metode
Braai wors en uie in olie. Pak snytjies brood in oondpan met margarien-gesmeerde kant na onder. Gooi tamatiesous oor droë kant wat na bo is en smeer egalig. Gooi wors mengsel oor en bedek met kaas. Bak in oond totdat kaas gesmelt het teen 180 grade Celsius.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 187 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *