Sjokolade Cup Cake in ‘n koppie

Bestanddele
4 eetlepels “self raising flour” 4 eetlepels suiker
2 eetlepels kakao 1 eier
3 eetlepels melk 3 eetlepels olie
1 koppie

Metode
Meng alles saam. Sit in mikrogolf vir 3 minute (1000 watt). Tip die Cup Cake uit en geniet saam met vla of karamel.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 249 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *