Smelt in die mond southappie

Bestanddele
1 rol klaar voorbereide blaardeeg
Olie
Aromat

Metode
Ontvries die blaardeeg en sny in langwerpige vingers van 1.5cm lank. Braai in diep olie tot goudbruin. Haal uit olie en besprinkel met aromat. Oortollige olie kan met kombuishanddoek papier gedreineer word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 662 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *