Tamatie slaai 2

Bestanddele
3-4 tamaties
2 uie, gekap
100ml water
5ml suurlemoensap
30ml blatjang
5ml sout
5ml swartpeper

Metode
Sny die tamaties in skywe van sowat 6mm dik en sny dan die skywe in kwarte. Voeg die uie by en meng. Meng die res van die bestanddele en giet oor die tamaties en uie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,268 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *