Vinnige Crunchies

Bestanddele en Metode
Meng 250ml gesmelte botter of margarine met 15ml stroop. Meng 5ml koeksoda met 15ml melk. Meng 2 koppies hawermout, 1 koppie suiker, 1 koppie klapper en 1 koppie meel. Meng al die bestanddele saam. Plaas in pan en bak by 180ºC vir 15 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,010 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *