Vinnige Russiese worsie-kebabs

Bestanddele
3 russiese worsies (in stukkies gesny)
8 kersietamaties
1 groot groen soetrissie (in 12 vierkante gesny)
8 gepiekelde uitjies
1 blikkie pynappelstukkies (205g)
125ml voorbereide braai-tamatiesous

Metode
ryg bestanddele in stokkie, wissel af na smaak. Braai paar minute oor vuur en  geniet

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 205 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *