Vrugtesous

Bestanddele
125ml asyn
125ml bruinsuiker
50ml aangemaakte mosterd
1 blik (820g) tertappels
1 blik (820g) appelkose
125ml sultanas

Metode
Verhit asyn, bruinsuiker en mosterd saam en roer totdat suiker opgelos is. Voeg appels, appelkose en sultanas by en prut 5 minute. Heerlik saam met varkvleis en enige tipe gerookte vleis.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 137 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *