Werda se lepellê piesang en ham ~ RSG

Bestanddele
Piesangs (2 per persoon)
Ham, dikkerig gesny
Mosterd
Kaassous
Gerasperde kaas
Broodkrummels (opsioneel)

Metode
Skil piesangs. Smeer ham met mosterd en rol dit om die piesangs. Plaas in oondbak en gooi kaassous oor. Gooi kaas en krummels bo-oor en sit in voorverhitte oond teen 180 grade Celsius vir 15 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 106 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *