Aarbei en piesang drank

Bestanddele
1 klein ryp piesang, gekap
½ koppie aarbeie, gekap
1 koppie melk
3 skeppies roomys

Metode
Plaas die piesang, melk en roomys in ‘n voedselverwerker of menger. Meng vir 1 minuut tot mengsel glad is. Dien op in glase.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 169 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *