Blasies

Bestanddele
1 koppie meel
1 eier
½ – ¾ eetlepel melk
Sout & peper

Metode
Maak deeg aan en skep teelepels vol in warm olie en bak tot bruin. Sprinkel Aromat oor. Gekoopte blaardeeg kan in plaas van die deeg gebruik word. Sny vierkante van 2cm & bak in warm olie, sprinkel Aromat oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 222 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *