Broccoli kasserol

Bestanddele
300g gaar broccoli
3 eierwitte
1 blikkie sampioenroomsop
1 koppie vetvrye mayonnaise
halwe koppie gerasperde lae-vet cheddarkaas
2 eetlepels gemaalde uie
swartpeper
6 lae-vet fyngemaakte soutkoekies(salticrax/bacon kips)

Metode
Meng die broccoli, eierwitte, sop en mayonnaise. Roer die kaas, uie en peper daarin. Gooi mengsel in ‘n gesmeerde pan en sprinkel die fyngemaakte koekies bo-oor. Bak by 180ºC tot sous borrel – omtrent 30 min.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 319 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *