Buda se Boere Verneuk Roti

RSG

Bestanddele
1 of 2 uie
Sampioene
1 pakkie spek
500g maalvleis
Speserye
Sout en peper

Metode
Braai uie en voeg sampioene by. Braai spek apart. Gooi bymekaar en braai maalvleis by. Gooi speserye en sout en peper by. Kook saam tot gaar. Sit in roti (Jy kan roti by enige kruidenierswinkel koop).

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 320 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *