Coreta du Plessis se pannekoek ding

RSG

Bestanddele en Metode
Maak gewone pannekoek (meel, bakpoeier, sout, melk en eier). Maak enige maalvleis of fyn vis met lekker sous. Vul die pannekoeke en rol hulle op. Sit dit in oondvaste bak en pak hulle dwars tot die bak amper vol is. Maak 1 liter witsous. Gooi witsous oor die pannekoek. Jy kan sampioene bysit of uie smoor. Sit in 180 grade oond vir 20 minute SONDER DEKSEL. As dit uit oond kom, rasper kaas bo-oor. Bedien sodra die kaas gesmelt het.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 242 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *