Edmund se peri-peri hoender lewers

RSG

Bestanddele
3 bakkies hoenderlewertjies
1 groot ui
1 pakkie Orleywhip
Peri-peri sous
Knippie sout

Metode
Braai hoenderlewertjies en ui saam tot gaar. Geur met sout. Gooi pakkie Orleywhip en peri-peri sous by. Bedien met Franse broodrolletjies

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 281 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *