Estie se pap-pizza

RSG

Bestanddele
Opgekapte hoender lewers
1 ui
Sampioene
Spek

Metode
Braai alles saam en maak solank ‘n lekker pap. Maak ‘n sous met ‘n bietjie Bisto, jou gunsteling soppoeier, en melk. (Melk is die geheim, jy kan meel ook byvoeg as dit nie dik genoeg is nie). Sodra jy die lewer gebraai het, voeg die sous by. Bedien so Pap in die bord, gerasperde kaas oor, en dan die lewer.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 112 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *