Gebakte groenbonegereg

Bestanddele
500g groenboontjie stukkies
250g fyn spek
1 groot ui, grof gekap
1 pakkie sampioene, gekap
½ groot pak Niknaks
1 pakkie aanmaak kaassous
1 houer (250ml) room
ongeveer 125ml gerasperde kaas

Metode
Meng alles saam behalwe die kaassous en room. Gooi kaassous (gemaak van room en kaassouspoeier) bo-oor. Gooi kaas oor en bedek met foelie. Bak vir 1-1½ uur op 180ºC.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 276 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *