Jan se Frikkadelle

RSG

Bestanddele
1kg maalvleis
250g graanvlokkies
150ml hawermoutpap
2 snye witbrood se krummels
3 teelepels barbeque speserye
1 teelepel tiemie
Sout
swartpeper
3 eiers

Metode
Meng alles en plaas in glasbak met 150ml water. Bak in mikrogolfoond op hoog vir 7 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 410 times, 3 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *