Kerrie Sous

Alida Badenhorst

Hier is my lekker Kerrie sous. Kan gebruik word saam enige vleis asook lekker saam met braaivleis.

Bestanddele
Kap 1 groot ui fyn en braai in klein bietjie botter tot sag.
Voeg 1 eetlepel appelkoos konfyt by
Voeg 2 eetlepels kerriepoeier by
(opsioneel – gekapte groenrissie kan ook bygevoeg word)
(opsioneel – gekerfde piesangskywe kan ook bygevoeg word – dit gee ‘n lekker smaak)
Sodra dit bietjie deurgebraai het, voeg 2 – 3 koppies mayonnaise by.

Metode
Laat prut vir so 2 minute. Kan warm of koud opgedien word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 4,455 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *