Lemoenpatats

Bestanddele
4 – 5 groterige patats, geskil en in skywe gesny
125ml water
knippie sout
12,5ml botter
125ml witsuiker
12,5ml gouestroop
sap van 1 lemoen
5ml gerasperde lemoenskil

Metode
Kook die patats in die water met ’n knippie sout tot sag. Voeg die res van die bestanddele by en kook nog 15 minute oor lae hitte. Roer liggies deur voor opdiening.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 4,590 times, 9 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *