Lizelle se worsgereg

RSG

Bestanddele en Metode
Braai wors tot gaar. Sny in klein stukkies. Gooi 1 blikkie ingelegde perskes, 1 koppie tamatiesous en 1 koppie blatjang by. Prut vir 10 – 15 minute op lae hitte. Bedien op kapokaartappels.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 219 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *