Macaroni

Bestanddele en Metode
Kook macaroni in soutwater tot sag.
Rasper genoeg kaas.
Klits drie eiers met 1 ½ koppie melk, ½ teelepel mostertpoeier.
Laag macaroni, kaas en bietjie rooipeper, eindig met kaas. Gooi eiermengsel oor en strooi armesaankaas oor.
Bak by 180ºC vir 45 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 110 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *