Minette se mousse

RSG

Bestanddele
1 groot blik ingedampte melk – goed verkoel
18 malvalekkers
100g donker sjokolade (midnight velvet)

Metode
Plaas malvalekkers, op gebreekte sjokolade en 100 ml van ingedampte melk in glasbak en smelt in mikrogolfoond op medium. Kyk gereeld totdat alles goed saamgesmelt het en roer dikwels met draadklitser. Laat heeltemal afkoel. Klits ingedampte melk tot styf en meng dan sjokolade-mengsel by. Plaas in yskas tot goed geset.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 62 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *