Nico se Hoender room-en biltong pasta

RSG

Bestanddele
2 – 3 ontbeende hoenderdye
Snoepworsies
Uie
Knoffel
Gemmer na smaak
Sampioene
Groen- en geel rissies
250 ml room
Hand vol biltong
Tiemie
Skulpie-pasta (gaar)
Pesto
Parmesaankaas

Metode
Braai hoender, snoepworsies, uie, knoffel, gemmer, sampioene en rissies saam. Gooi room en biltong by. Strooi tiemie oor. Laat prut. Roer alles in pasta en gooi pesto en parmesaankaas oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 426 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *