Pasta à la Alana

Bestanddele
250g skulpnoedels
1 ui, gekap
3 tamaties, gekap
1 heel salami, gerasper
6 hard gekookte eiers, gekap
1 soetrissie, gekap
sout, peper en geuropwekker na smaak
25ml blatjang
mayonnaise na smaak

Metode
Kook die noedels volgens die aanwysings op die pak. Dreineer en laat goed afkoel.
Meng al die bestanddele saam en laat ‘n rukkie staan sodat die geure goed kan deurtrek.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 67 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *