Petro se brou mengsel

Bestanddele
1 groot ui
Sampioene
Witvleis van hoender, in repies gesny
Groenrissie
1 groot aartappel
Olyfolie
1 koppie rys
1 pakkie wit uiesop
500 ml melk

Metode
Braai uie, sampioene, groenrissie, opgekapte aartappel en hoender in olyfolie. Voeg koppie rys by en voeg ‘n klein bietjie water by. Kook totdat rys gaar is. Maak melk warm en voeg wit uiesop by. Laat dit bietjie dik word. Voeg uiesop mengsel by hoendermengsel en as jy wil kan jy bietjie kaas oor rasper en laat smelt in mikrogolf-oond.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 117 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *