Raakvat se Broccoli-hoender

RSG

Bestanddele
2 koppe broccoli – al dente, maar nie te sag
Gaar ontbeende hoender
1 blikkie sampioensop
200 ml mayonnaise
Kerrie na smaak
Baie kaas

Metode
Sit broccoli onder in oondbak. Breek hoender in stukkies, haal bene uit en gooi bo-oor broccoli. Meng sampioensop, mayonnaise en kerrie en gooi bo-oor hoender. Strooi kaas mildelik oor en bak in voorverhitte oond teen180 grade Celsius vir ongeveer 30 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 615 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *