Ria se hoender- en visdis

RSG

Bestanddele
500g King klip, stokvis of hoenderborsies
Koekmeel en sout
1 blik All Gold Indiese gekapte tamaties
60 ml botter
5ml droƫ gemmer
1 blikkie klappermelk
Lourierblaar
Dill
Tiemie

Metode
Bestof die vis liggies met die koekmeel- en sout mengsel en dille of bestof die hoender liggies met koekmeel- en sout mengsel en tiemie. Verhit botter en braai vis/hoender daarin. Laat dit afkoel. Meng die gemmer, klappermelk, tamatiesous en lourierblaar en verhit op lae hitte. Voeg die vis by die mengsel en verhit verder. Bedien op Basmati-rys en versier met vars koljanderblare.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 134 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *