Riaan se oorskiet-roket

RSG

Bestanddele
Hoenderstukke – ontbeen en in repies gesny (gaar)
Stampkoring – gaar
Peppadews – geel of rooi opgekap
Roket blare
Balsamiese asyn-reduksie (dik balsamiese asynsous ook bekend as Balsamic Glaze)
Sout en swartpeper na smaak

Metode
Roerbraai koring. Voeg hoender en Peppadews by. Gooi asyn by en versier met roket blare. Eet warm in winter en koud in somer.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 140 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *